" Tasse & Matrasse saam met Ingrid en Monique" is 'n vrolike reisprogram waar luisteraars weggevoer gaan word op opwindende reise. Kom deel in die stories van die kontrei, hoor waar die smullekker eetplekke is en vra vir ons raad oor reis en verblyf!  Maak seker jy skakel in en neem deel! Wie weet - dalk is jy 'n wenner.

Luister na ons op die internet! Druk hier... 

Kom luister na ons elke Saterdag (16:00) en elke Maandag (15:10) op:

 

 

 

Ons eet ook uit een keer 'n week en vertel jou van familie tot "fancy" restaurante. Daar is iets vir elkeen se sak en smaak. Kom luister na ons nuwe restaurant program 'KOSKLETS" - elke Donderdag tussen 5 en 6 namiddag.

Nou kan jou ook na ons luister op (kyk uit vir Audio Review) 

p-tas-38-1351-a.mp3

Die maand aan kuier ons in die pragtige Hermanus en ons ontdek 'n paar geheime oor die dorp wat jy nie geweet het nie. Soos dat daar 'n antieke fliek teater is en dat Suid Afrika se "space" hoofkantoor daar is... Vir dit en nog vele meer kan jy nie die maand se Tasse en Matrasse mis nie!

 

Bie op twee veilings die maand en wen wonderlike avonture na Hermanus!

Vir 'n Stylvolle avontuur druk hier....

Vir Walvisse in styl druk hier...

 

 

 

Langebaan luuksheid...

 

.Kompetisie vraag:

Die maand geen ons 4 jaarlange inskrywings vir die Getaway tydskrif weg.  Se net vir ons watter tydskrif borg Tasse en Matrasse.

Sms jou naam en die antwoord na

32716

                   Kompetisie reels..

 

 

 

 

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola